Latest videos

Sederboom
62 Views · 2 months ago

⁣Fallen is Babylon the Great! She has become a home for demons and a haunt for every evil spirit, a haunt for every unclean and detestable bird. For all the nations have drunk the maddening wine of her adulteries. Revelation 18

Sederboom
51 Views · 2 months ago

⁣Die wat in die vuur staan saam met ons sal die woorde verstaan:

Daniël 3:49 Maar die Boodskapper van יהוה het neergedaal en Hom by AsarJaH en sy metgeselle in die oond gevoeg, en Hy het die vlam van die vuur uit die oond uit verdryf, 50 en het die middel van die oond gemaak asof ‘n vogtige wind daardeur geruis het, en die vuur het hulle hoegenaamd nie aangeraak en hulle ook geen leed aangedoen of bekommernis veroorsaak nie. [1 Konings 19:11] 51 Toe het die drie [manne] in die oond as uit een mond Elohim geprys, verhoog, geloof en gesê:

52 Geseënd is U, יהוה, die Elohey van ons vaders, geprese en hoog verhewe tot in ewigheid! En geseënd is U glansryke en verhewe Naam, en grootliks geprese en hoog verhewe tot in ewigheid.
53 Geseënd is U in die Tempel van U aparte Glansrykheid, hoog geprese en grootliks verhoog tot in ewigheid.
54 Geseënd is U wat die dieptes deurskou en op Gerubs sit, geprese en hoog verhewe tot in ewigheid.
55 Geseënd is U op die Troon van U koninkryk, grootliks geprese en hoog verhewe tot in ewigheid.
56 Geseënd is U in die uitspansel van die Hemele, geprese en verhoog tot in ewigheid.
57 Loof יהוה, o al die werke van יהוה, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
58 Loof יהוה, o Hemele, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
59 Loof יהוה, o Boodskappers van יהוה, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
60 Loof יהוה, o al die waters wat bo aan die Hemele is, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid. [Génesis 1:6]
61 Loof יהוה, o al die magte van יהוה, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
62 Loof יהוה, o son en maan, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
63 Loof יהוה, o Sterre van die Hemele, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
64 Loof יהוה, o elke reënbui en douval, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
65 Loof יהוה, o al die winde, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
66 Loof יהוה, o vuur en hitte, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
67 Loof יהוה, o koue en warmte, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
68 Loof יהוה, o Dou en sneeu, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
69 Loof יהוה, o nagte en dae, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
70 Loof יהוה, o lig en donkerheid, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
71 Loof יהוה, o ys en koue, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
72 Loof יהוה, o ryp en sneeu, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
73 Loof יהוה, o blitse en wolke, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
74 Laat die Adamah [die adamiet se Aarde] יהוהloof, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
75 Loof יהוה, o berge en heuwels, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
76 Loof יהוה, o alles wat op die Adamah [die adamiet se Aarde] groei, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
77 Loof יהוה, o Fonteine, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
78 Loof יהוה, o see en riviere, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
79 Loof יהוה, o Groot Drake en alles wat in die waters beweeg, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid, [Genésis 1:21]
80 Loof יהוה, o voëls van die Hemele, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
81 Loof יהוה, o wilde en mak diere, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
82 Loof יהוה, o seuns van die Adam, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
83 Loof יהוה, o JisraEl, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
84 Loof יהוה, priesters van יהוה, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
85 Loof יהוה, o knegte van יהוה, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
86 Loof יהוה, o Geeste en siele van die regverdiges, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
87 Loof יהוה, o apartes en nederiges van hart, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid.
88 Loof יהוה, o Hananja, Asarja en Misael, sing en verhef Sy lof tot in ewigheid. Want Hy het ons uit die Doderyk/Sheol gered en ons uit die mag van die Dood verlos en ons uit die middel van die brandende oond gered, ja, uit die middel van die vuur het Hy ons gered!
89 Loof dan יהוה, want Hy is goed, want Sy goedgunstigheid duur tot in ewigheid.
90 Loof die Elohey van die Elohim, o almal wat יהוהdien, sing sy lof en dank Hom, want sy goedgunstigheid duur tot in ewigheid!
91{24} Toe het koning Nebukadnésar verskrik geword en haastig opgestaan; hy het sy raadsmanne toegespreek en gesê: Het ons nie drie manne geboeid binne-in die vuur gegooi nie? Hulle antwoord en sê aan die koning: Sekerlik, o koning!

92{25} Hy antwoord en sê: Kyk, ek sien vier manne los binne-in die vuur wandel sonder dat daar ’n letsel aan hulle is; en die voorkoms van die vierde lyk soos dié van ’n Seun van Elohim.

Sederboom
60 Views · 2 months ago

⁣May these words bless those who are brokenhearted, stressed, feeling alone, on the edge....
May His Light shine through the darkenss.

Stay strong Brothers and Sisters.

Sederboom
49 Views · 2 months ago

⁣6 And he answered and said to me, “This is the word of יהוה to Zerubbaḇel, ‘Not by might nor by power, but by My Spirit,’ said יהוה of hosts.
Zeḵaryah (Zechariah) 4

Sederboom
48 Views · 2 months ago

⁣Ask yourself this question:

Who is like the EL of Jacob?

Show more